'n Oomblik in die Woord - met Dr. Raymond Lombard
Ierland · Dr. Raymond Lombard
- Religie en spiritualiteit
- Christendom
'n Oomblik in die Woord met Dr. Raymond Lombard ( Daagliks vrygestel )
Raymond neem ons daagliks ( 365 dae ) deur die Ou en Nuwe Testament in 1 jaar - luister gerus terwyl hy sy Bybelleesprogram volg en vir ons voorlees.
Kry jou leesprogram hier : https://raymondlombardbookstore.com/products/bybellees-program
'n Nuwe episode word vir die volgende 365 dae elke aand na middernag vrygestel.