Afleveringen
-
Ons lees in 1 Konings 9-11 en 2 Kronieke 8-9 baie interessante dinge oor Salomo se rykdom.
As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap
Support the show
-
Die koningin van Skeba was een van die leiers van daardie tyd wat Salomo kom toets het om te sien of hy regtig so slim en wys is soos wat van hom vertel word. Ons lees dit in 1 Konings 10 en 2 Kronieke 9.
As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap
Support the show
-
Zijn er afleveringen die ontbreken?
-
Ons kry 'n baie mooi beskrywing van hoe die tempel gelyk het in 1 Konings 6-8 en 2 Kronieke 3 - 7.
As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap
Support the show
-
Salomo het nou begin om alles reg te kry om die eerste tempel te bou. Ons lees dit in 1 Konings 4 en 5 en ook in 2 Kronieke 2.
As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap
Support the show
-
In 1 Konings 3 lees ons 'n storie wat wys hoe Salomo wysheid van God gekry het.
As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap
Support the show
-
Dawid wou vir God 'n huis bou, aangesien hyself nou so 'n mooi paleis gehad het. God het egter anders besluit. Ons lees daarvan in 2 Sameul 7 en 8, 1 Kronieke 17, 18 en 28.
https://www.buzzsprout.com/682646/supportAs iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap
Support the show
-
Ons begin vertel nou van koning Salomo. In hierdie storie begin vestig hy sy koningskap en haal 'n paar ou vyande van sy pa uit.
As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap
Support the show
-
Hierdie is die laaste storie rondom Dawid wat ons lees in 2 Sameul 23, 1 Konings 2 en 1 Kronieke 28 en 29.
As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap
Support the show
-
In 1 Konings 1 word vertel van Salomo se kroning. In 1 Kronieke 28 verwys Dawid na 'n tyd wat God vir hom gesĆŖ het dat Salomo na hom koning gaan word.
As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap
Support the show
-
Die dapper helde van Dawid se weermag word beskryf in 2 Sameul 20, 23 en 1 Kronieke 11, 12 en 20.
As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap
Support the show
-
In hierdie storie laat Dawid die volk tel en God stuur 'n engel om die volk te straf. God se groot genade word ook baie duidelik in die storie. Ons lees dit in 2 Sameul 24 en 1 Kronieke 21.
As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap
Support the show
-
Rispa het vir maande gerou en gewaak by haar en Merab se seuns. Ons lees die storie in 2 Sameul 21.
As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap
Support the show
-
In 2 Sameul 16,19 en 20 lees ons van al die dinge wat gebeur het rondom die terugkeer van Dawid na Jerusalem - na die opstand van Absalom.
As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap
Support the show
-
In hierdie storie uit 2 Sameul 16-19 hoor ons die hartseer verhaal van Absalom se einde.
As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap
Support the show
-
Absalom het die harte van die volk gesteel en toe probeer koning word in Hebron. Ons lees die eerste deel van hierdie storie in 2 Sameul 14 tot 16.
As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap
Support the show
-
In 2 Sameul 14 lees ons die slim plan wat Joab gemaak het om vir Dawid te oortuig om vir Absalom te laat terugkom.
As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap
Support the show
-
Dawid se kinders begin baklei in hierdie hoofstuk: 2 Sameul 13.
As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap
Support the show
-
Stories 55 en 56 loop saam: Dawid sondig, God stuur Natan na hom toe, hy bely sy sonde en word vergewe. Psalm 51 is 'n bewys daarvan. Ons lees die storie van Natan in 2 Sameul 12.
As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap
Support the show
-
In 2 Sameul 11 lees ons die hartseer verhaal van Dawid se owerspel en moord.
As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap
Support the show
-
In 2 Sameul 10 en 12 en 1 Kronieke 19 en 20 lees ons 'n "baard-storie" - van hoe die Ammoniete en Arameƫrs verslaan is,
As iets jou geraak het, stuur vir ons 'n boodskap
Support the show
- Laat meer zien