Afleveringen
-
Sterreland by Die Oorwurms
-
Die Oorwurms Volume 1
-
Zijn er afleveringen die ontbreken?
-
Die Oorwurms Volume 1
-
Die Oorwurms: Episode 5
-
Die Oorwurms Episode 5
-
Die Oorwurms: Gratis afskakel-visualisering
Die Oorwurms se doel is om kreatiwiteit en energie na jou kind se lewe te bring deur middel van ons stories en liedjies. Tog glo ons ook dat stil-refleksie en bedaar-visualiserings ongelooflik voordelig vir jou kleuter kan wees. Nie net raak dit ontslae van die negatiewe, bonsende energie wat oorstimulasie en moegheid kan meebring nie, maar dit help ook om jou kleuter te leer fokus, ontspan, om verbeeldingspel te bevorder en selfs om empatie vir kleuters te leer.
Vandag kry ons lesers ‘n bonus oudio-greep. Dit is ons afskakel- visualisering vir kleuters. Dit is soms so nodig voor slaaptyd of voor die aand roetine inskop! Ons wil julle graag aanmoedig om dit saam met jou kleinding te doen! Die grendeltydperk veroorsaak baie spanning vir ouers en kinders en ons hoop dat dit vir die hele gesin vyf minute van vrede kan gee! -
Episode 4: Jasmyn Die Konyn by Die Oorwurms
-
Die Hasie Hop by Die Oorwurms
-
Jy Moet Net Glo by Die Oorwurms
-
Episode 3: Rosie die Reënboogperd by Die Oorwurms
-
En daar was Takkie die Brakkie
en sy maatjie is 'n slakkie
en hul twee is beste maat!
Hulle lag en hul tol en hulle speel en hul tol
en hulle maak 'n groot geraas
'n maatjie hoef nie soos jy te lyk
soos jy te praat of soos jy te ruik
'n maatjie hou van jou soos jy is
of jy 'n brak is, 'n slak is
of dalk 'n paddavis
Bly net wie jy is! -
Episode 2: Takkie die Brakkie by Die Oorwurms
-
Skyn Skyn Skyn by Die Oorwurms
-
Episode 1: Willem die Wurm by Die Oorwurms